KOOS MALAN

0 Views· 08/04/23
Sê dit soos dit is
Sê dit soos dit is
0 Subscribers
0

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS Vandag gesels ons met Koos Malan: Koos is ‘n konstitusionele juris. Ons praat oor die grondwet en hoe dit in Suid-Afrika uitspeel. Wat is die rol wat ‘n staat moet vervul? Wat is die rol van die burgers binne die staat? https://bit.ly/sdsdi008Deel dit met iemand na aan jou.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Show more

 0 Comments sort   Sort By


Up next