My mooi dorp 4 Desember 2022
0
0
0 विचारों·
12/04/22
In die Wes-Kaap het die opleiding en ontplooiing van LEAP-offisiere, wat eintlik beskryf kan word as ‘n plaaslike basiese polisiemag, reeds gelei tot ’n daling in moorde in probleemgebiede soos Nyanga, Mitchell’s Plain, Delft, Kraaifontein en Khayelitsha. Die LEAP-program word ook ingestel in ander gebiede in die provinsie. Hoe werk die program? Is dit dalk die antwoord om misdaad in jou streek te bekamp?
और दिखाओ
0 टिप्पणियाँ
sort इसके अनुसार क्रमबद्ध करें
