Ps Japie Venter: Bid saam
0
0
0 ビュー·
09/19/23
の
他の
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Bid saam” uit 1 TIMOTEUS 2:2-4 NLV<br /> Bid só vir konings en alle ander in gesagsposisies sodat ons in vrede en rustigheid, toewyding en eerbaarheid kan lewe. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser, want Hy wil dat almal verlos word en die waarheid verstaan.<br /> 1 TIMOTEUS 2:2-4 NLV Spektrum Podcasts
もっと見せる
0 コメント
sort 並び替え
