Die Toekoms van Landbou - Daneel Rossouw oor die landbouverwerkingsketting

0 Views· 11/29/22
OFM
OFM
0 Subscribers
0
In Other

Of jy nou boer met gewasse, vee of deel van die landbouverwerkingsketting is, jou besigheid gaan met bepaalde risiko. Elsabé Richard-May gesels met Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank om te hoor oor oplossings om groeigeleenthede te ontsluit en jou te help om die uitdagings in die landbousektor die hoof te bied.

Show more

 0 Comments sort   Sort By


Up next