Hans se reise

0 Views· 06/30/23
Driesestig
Driesestig
0 Subscribers
0

Haidee Muller-Isaacs se pad het iewers langs Roete 62 gekruis met dié van Hans van Heukelum. Sy ouers is Nederlanders wat hulle jare gelede in Suid-Afrika gevestig het. Hans is 'n avontuurlustige reisiger vir sowat 50 jaar, waarvan 30 jaar as toergids. Hy is passievol oor Afrika. Afrikaans is sy derde taal, maar hy het op Afrikaans vir Haidee vertel van sy gunsteling bestemmings, en hoekom hy doen wat hy doen.

Show more

 0 Comments sort   Sort By


Up next