Romeine 1:20 - God openbaar in die Bospapagaai
0
0
0 Visninger·
06/13/23
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag help voelkundige, Andrew Buitendach weer om te verstaan hoe werk die Bospapagaai. Good News Time
Vis mere
0 Kommentarer
sort Sorter efter
