Romeine 1:20 - God openbaar in Moringa

0 Visualizzazioni· 07/04/23
Good News Time | Goeie Nuus Tyd
0
In

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag gesels plantkundige, Kobus Coetzee, oor die wonder van die super Moringaboom. Good News Time

Mostra di più

 0 Commenti sort   Ordina per


Avanti il prossimo