THEO DE JAGER (2)

0 Views· 07/14/23
Sê dit soos dit is
Sê dit soos dit is
0 Subscribers
0

Theo de Jager is 'n boer, voorsitter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie.Gerhard gesels informeel met Theo, terwyl hy staaltjies en merkwaardige sienswyses deel. Sy passie vir boere (en vir boerdery) is aansteeklik. Deel dit met ‘n boer wat hierby sal aanklank vind.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

Show more

 0 Comments sort   Sort By


Up next