Waterige Wyn

0 Tampilan· 08/10/23
Radio Pulpit
Radio Pulpit
0 Pelanggan
0
Di Lainnya

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Waterige wyn” uit Markus 10:14-15 Radiokansel

Menampilkan lebih banyak

 0 Komentar sort   Sortir dengan