Week 2: Woensdag - Gen 19-20; Matt 8

0 Views· 02/06/24
RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
0
In Manga

'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard

Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar -  luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.

Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel.Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig.

'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE PODGOOI op die onderstaande platforms:https://bybelleesprogram.buzzsprout.comApple Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIESSpotify - RAYMOND LOMBARD MINISTRIESGoogle Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIESYoutube - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES - playlist - 'n Oomblik in die WoordKry jou Bybellees program by raymondlombard.com en volg saam...

Show more

0 Comments sort   Sort By

Up next