Jannie Putter: sekerheid of onsekerheid?
0
0
0 Ansichten·
09/21/23
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: ““Sekerheid of Onsekerheid” uit 2 Tim 1:7<br /> “God gee ons immers nie ñ gees van vreesagtigheid noe, maar ñ gees van krag, liefde en selfbeheersing.” Spektrum Podcasts
Zeig mehr
0 Bemerkungen
sort Sortiere nach