Japie Venter - Skape wat ly aan hitte-uitputting

0 Lượt xem· 08/29/23
Spektrum
Spektrum
0 Người đăng ký
0
Trong

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Skape wat ly aan hitte-uitputting” uit MATTEUS 10:6‭, ‬16 NLV<br /> "Gaan liewer na die verdwaalde skape van die huis van Israel. “Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in. Wees dan waaksaam soos die slange, maar terselfdertyd opreg soos die duiwe." Spektrum Podcasts

Cho xem nhiều hơn

 0 Bình luận sort   Sắp xếp theo


Tiếp theo