Ps Japie Venter: Vuurdoop

0 Lượt xem· 08/22/23
Spektrum
Spektrum
0 Người đăng ký
0
Trong

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vuurdoop” uit MATTEUS 3:11 NLV<br /> <br /> “Ek doop julle wel met water as teken van julle bekering. Maar ná my kom daar Iemand wat baie belangriker is as ek – soveel belangriker dat ek nie eers goed genoeg is om soos ’n slaaf sy sandale vir Hom aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur. Spektrum Podcasts

Cho xem nhiều hơn

 0 Bình luận sort   Sắp xếp theo


Tiếp theo