Romeine 1:20 - God openbaar in die longe

0 Vues· 09/26/23
Good News Time | Goeie Nuus Tyd
0
Dans

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Verpleegdeskundige Izelle Loots praat vandag oor die wonderwerk van jou longe. Good News Time

Montre plus

 0 commentaires sort   Trier par


Suivant