Wanneer God weg is

0 צפיות· 09/10/23
Boodskappe van hoop
Boodskappe van hoop
0 מנויים
0
ב

Job was so stukkend in sy omstandighede dat hy selfs nie eens meer vir God kon raaksien nie.  Sy seer het hom so verblind dat dit 'n Godsverduistering vir Job veroorsaak het. Job sê in Job 23:8-9: Kyk, gaan ek oos, is Hy nie daar nie, en wes, dan gewaar ek Hom nie. In die noorde, terwyl Hy werk, merk ek Hom nie op nie; verhul Hy Hom in die suide, sien ek Hom nie raak nie. Voel jy ook soms so? --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com..../pod/show/petrus-bot

להראות יותר

 0 הערות sort   מיין לפי


הבא