Charl Saunderson se weeklikse praatjie “Kom ons praat bietjie Boer”
0
0
0 Pogledi·
07/28/23
U
ostalo
Charl Saunderson, dorper-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels oudergewoonte oor ‘n interessante onderwerp uit die landbousektor en gee ook advies aan mede landbouers om huidige uitdagings aan te spreek en te oorkom.
Prikaži više
0 Komentari
sort Poredaj po